[Intro]
(Instrumentaal)
[Vers 1]
Hier is ons al weer
Nog ń jaar verby
Op en af met trane rol
En lag daarby
[Vers 2]
Dae het gekom
En dae het gegaan
Soms was ons sterk
En soms was ons gedaan
[Voorkoor]
En ek weet
Dis nie altyd maklik nie
Maar ek weet
Lewe is beter met famielie
[Koor]
Ja die lewe kan maar bring wat hy wil
Al is dit swaar
Dankbaar is ek vir God se genade deur die jaar.
Ja die lewe kan maar bring wat hy wil
Al is ons siele gaar
Die lewe is okay, Ja die lewe is okay...
Met mekaar
Die lewe is okay...
Met mekaar
(Instrumental)
[Vers 3]
Seun is besig om te leer
Hy vind nog sy pad
Dogter is nog jonk
En sy is nog vol hoop in haar hart
[Vers 4]
Pa wêrk altyd hard
Hy doen wat hy kan
Ma hou alles by mekaar
En aan God se plan
[Voorkoor]
En ek weet
Dis nie altyd maklik nie
Maar ek weet
Lewe is beter met famielie
[Koor]
Ja die lewe kan maar bring wat hy wil
Al is dit swaar
Dankbaar is ek vir God se genade deur die jaar.
Ja die lewe kan maar bring wat hy wil
Al is ons siele gaar
Die lewe is okay, Ja die lewe is okay...
Met mekaar
Die lewe is okay...
Met mekaar
(Instrumental)
[Brug]
En as die nagte lank raak
En die wêreld te swaar raak om te dra
Weet ek ons het mekaar
Weet ek ons het mekaar
En as die nagte lank raak
En die wêreld te swaar raak om te dra
Weet ek ons het mekaar
Weet ek ons het mekaar
[Koor]
Ja die lewe kan maar bring wat hy wil
Al is dit swaar
Dankbaar is ek vir God se genade deur die jaar.
Ja die lewe kan maar bring wat hy wil
Al is ons siele gaar
Die lewe is okay, Ja die lewe is okay...
Met mekaar
Die lewe is okay...
Met mekaar
(Instrumental)